August Vrouekeur cover

Mismoedig na 40

Vir sommige vroue is die jare ná hule 40ste verjaarsdag heerlik bevrydend, maar nie almal is so gelukkig nie. Vir baie kom die besef dat meer as die helfte van hul lewe verby is, saam met vrae oor hul drome wat verdwyn het in die oorlewingstryd van ‘n daaglikse bestaan.

Read More